Alucius & Monique Oberholzer

STORIE:


Eenvoudig van die beste dae van ons lewens, dit was soveel meer as waarvoor ons gehoop het. Van die oggend tot laat die aand was elke minuut perfek en net soveel pret. n Regte boere troue, waar almal saam dans en lag en die tyd saam geniet. Vir n meer spesiale begin van n huwelik kon ons twee nie voor vra nie. Van die mooiste dekor, pragtigste venue, beste musiek, lekkerste kos en fantastiese mense het ons op ons troudag gehad en dan natuurlik die grootste eer om mekaar se huweliksmaats te word.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190514


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Nigel Londt
  • Bruidegom-pak: Woolworths
  • Dekor: Nigel Londt
  • Fotograaf: Tania Allen
  • Gaste Geskenke: Self gedoen
  • Grimering: Gerda van Aardt
  • Hare: Anel @ hairtistic
  • Huweliksbevestiger: Charl Janse van Rensburg
  • Juweliersware: Werner Day
  • Trouring: American Swiss en NWJ Jewelers
  • Troukoek: Julize Folschenk
  • Koördineerder: Nigel Londt en Bella Cardi
  • Musiek: Dj Gregg
  • Skoene: Milano
  • Skryfbehoeftes: Verskeidenheid aanlyn winkels
  • Strooimeisie-rokke: Woolworths
  • Trourok: Werner Day
  • Venue: Bella Cardi Wedding Venue
  • Paartjie se verblyf: Oleander Guesthouse
  • Vermaak: Geen – Slegs DJ
  • Vervoer: Willie Louw
  • Huwelik kontrak: Pieter du Toit
  • Wittebrood plek: Graskop