Amor & Anandi Lambrechts

STORIE:


Sjoe waar begin ek… Ek het in Alberton Jhb gebly en Amor het in n klein dorpie met die naam Delpirtshoop gebly. Ek was n genooi na my niggie se dogter se baba tee en ons het almal die aand in n klein “pub” gaan kuier waar ek hom die eerste keer gesien het, dit was verseker liefde op eerste oogslag. Ons was almal huis toe sonder om nommers of name uit te ruil, ons het later op facebook begin gesels en so het n verhouding ontstaan. Ons het naweke beurte gemaak om te kuier maar dit is 560km een rigting en het sy tol begin eis op ons en ons verhouding. Hy het my op 24 Feb 2018 gevra om te trou. Ons het Aug 2018 besluit om 2019 te trou. Ons het n baie oulike venue in die noord kaap gekry, net om later uit te vind dat die plaas op geëis word deur land claims.. en so het ons soektog voort gegaan tot ons by klipskuur af gekom het. Die datum was vas en dit was groot beplan tyd vir ons.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190309


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Flower and art cafe – meyerton
  • Bruidegom-pak: Self by mekaar gesit das en kruisbande deur The Groom
  • Dekor: Self met behulp van glinster glans, lazer classics
  • Fotograaf: Deon du plessis
  • Gaste Geskenke: Glinster glans
  • Grimering: Donique flawless make-up
  • Hare: Picasso’ hair – louis
  • Huurdienste: Venue Klipskuur
  • Huweliksbevestiger: Pastoor henk du preez
  • Juweliersware: Bruid ring – carla Bruidegom ring woood
  • Trouring: Bruid ring – carla Bruidegom ring woood
  • Troukoek: Michelle
  • Koördineerder: Self
  • Musiek: Deur venue verskaf
  • Skoene: Vellies – plaasmeisie vellies
  • Skryfbehoeftes: Glinster glans
  • Strooimeisie-rokke: Infinity dress sa
  • Trourok: Werner dey
  • Venue: Klipskuur
  • Paartjie se verblyf: Klipkraal
  • Vervoer: Jeep deur venue verskaf
  • Huwelik kontrak: Synergy law Jessica
  • Wittebrood plek: Geen wittebrood