André & Bekkie Olivier

STORIE:


30 Maart 2019 sal ALTYD ‘n dag wees wat ons in ons harte sal koester! Hierdie was nie net ons troudag nie, maar die begin van ons lewens saam as man en vrou! Hierdie was ‘n baie spesiale dag, ons was omring met vriende en familie wat ons so baie lief het. As man en vrou deel ons graag hierdie spesiale dag met die wêreld. Ons troue was perfek, nie net omdat alles pragtig was nie maar ook omdat ons, ons liefde aan mekaar belowe het! Ons gunsteling deel van ons troue was toe daardie kerkdeure oopgaan en ons mekaar sien, maar die beste deel was om daar uit te stap as man & vrou.

Dit was absoluut ‘n dag soos geen ander, ons troue het ons lekker besig gehou aangesien ons so baie dinge self gedoen het, nie omdat ons moes nie maar omdat ons so graag wou! Dit was absoluut besonders om die Vrydagaand almal saam aan die spesiaalste dag van ons lewens te werk en iets wat ek altyd sal koester.

My liewe Ma (bruid se ma) het alles gedoen, van blomme rangskik tot die mooiste trourok waarin ek kon trou! Hoe lucky is ek nie! Hierdie het haar dalk so paar jaar ouer gemaak maar was beslis die moeite werd want alles was pragtig en niemand sou dit beter na my smaak kon doen nie!

As man en vrou sien ons hierdie as ‘n nuwe avontuur saam, ons geniet nuwe dinge en sien vreeslik uit daarna om hierdie met almal te deel. Moeilik om so groot gebeurtenis is so kort stukkie op te som!

Dankie vir hierdie geleentheid om in te skryf vir hierdie kompetisie. Stem vir ons asbbbbbbb. #couplegoals

Liefde Bekkie & Andre

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190323


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Dekor: a & e wedding and function decor
  • Fotograaf: JC Click
  • Grimering: Lana v Makeup artistry
  • Hare: MG Professional
  • Huweliksbevestiger: Ds. Paul Grobler
  • Trouring: Cut Price Jewelers
  • Musiek: QMusiek
  • Platejoggie: QMusiek
  • Skoene: Aldo
  • Venue: Vintage Yard Wedding Venue
  • Paartjie se verblyf: Vintage Yard Wedding Venue
  • Videograaf: Motion Craft Films
  • Huwelik kontrak: Van Heerden & Van Staden
  • Wittebrood plek: Phi Phi Island Beach Resort