André & Marita Viljoen

STORIE:


Ek en André ken mekaar al van 2006 af, ons het ontmoet deur my suster en sy broer (ja hulle is ook getroud ), ons ken mekaar al 13 jaar, saam 9 jaar en verlof vanaf 2014. Ons het intussen ‘n pragtige seuntjie gehad en dit het die troue so effe vertraag.

Ons het November 2018 volstroom begin beplan aan ons groot dag, en dit het alles begin in plek val. Ek en André glo in ‘simplicity is key’. Ek het self ons Save the Dates, invites en Stationary gemaak vir die troue. Asook self die saal op;gemaaken die blomme gedoen vir die saal en kerk, asook die bruid en bruidsmeisies se blomme. Dit was baie harde werk, maar ek sou niks verruil nie, dit het ons sake gepas en te danke aan vriende en familie wat ingespring het en my uitgehelp het waar hul kon, het ons dit gedoen en dit was ‘n reuse sukses.

Ek was mal oor hoe alles op die ou einde uitgekom het, my bruidsmeisies was asemrowend mooi in hul rokkies, en my blomm meisies was beeldskoon. Ek het soos ‘n prinses gevoel!

André kan gladnie dans nie, maar hy het ekstra moeite gedoen en die eerste dans as Mnr en Mev Viljoen super spesiaal gemaak.

Die Venue is mooi in die hartjie van die Bosveld, en die Krokodil Rivier loop deur die Venue, dit het my foto’s net meer spesiaal en uniek gemaak.
Daar is nie juis woorde wat kan beskryf hoe spesiaal die dag vir my en André was nie, en om die kersie op die koek te sit, om my pragtige seuntjie deel van ons dag te maak was net besonders.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190067


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Dekor: Fresh Ideas
  • Fotograaf: Liesie Rynders (Atara Photography)
  • Grimering:  Beauty by Chanteleze
  • Hare:  Hair by Ella
  • Venue: Altydgoed Wedding Venue
  • Rok: Bride & o.
  • Bruidsmeisie rokke: Princess Lola’s Boutique
  • Troukoek: Novelty Cakes
  • Gaste Boek (Canvas): V&Me
  • Welcome Board & Dankie geskenkies:  Laser-Innovations