Benjamin & Marelize Welthagen

STORIE:


Ons het Saterdag ons troue gehad. Meer as n jaar beplan en baie van ons goedjies vir ons troue self gedoen DIY dekor ens.  Ons woon in Bellville, my ma en sussie woon in Graaff-Reinet en my skoonouers al die pad van Morgenzon naby Secunda.  Ons het ons groot dag beplan by n pragtige venue in Caledon genaamd – Liefland.  Baie werk het in ons groot dag ingegaan maar dit was alles die moeite werd.  Daar was, soos met elke troue goedjies.. Ons storie.. Ek het 3 verskillende rokke aangehad.

My trourok was my droomrok, maar die design van my rok het so foutjie gehad die knopie wat my rok se agterkant moes ophou sodat ek kon dans, het gladnie uitgewerk soos dit moes nie. Ons is baie Lief vir dans. So ek het vir n oomlik gedink ek moet n sker gryp en my rok sny.  My nefie se vrou het n rokkie aangebied.. Maar size was so bietjie knap. Op die ouend het my ma haar rok vir my gegee om aan te trek.  So ons aand se hoogtepunt was definetief… My rokke.  Dit is wat dit is, help nie mens maak n groot bohaai daaroor en bederf jou hele aand oor iets wat nie uitgewerk het soos dit veronderstel was om uit te werk nie.  Die dag gaan so vinnig verby, ek is dankbaar vir elkeen wat vir my gese het, neem tyd en neem in want dit gaan so vinnig om wees.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190010


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diesverskaffers:

  • Trourok:  Bride-Zilla
  • Grimerig, hare, video en fotograaf:  Marié Malherbe
  • Naels & lashes:  Nikki
  • Trouskoene – www.weddingshoes.co.za
  • Venue – Liefland wedding venue