Brendan & Liesl Coetzer

STORIE:


Ons storie het begin in 2015 toe ons studente was. Ek wou met hom in ‘n verhouding tree maar hy was nie reg daarvoor nie dus het ons net vriende gebly. Nadat ons klaar gestudeer het by die NWU het ek terug getrek Kaap toe waar ek vandaan kom en daar begin werk. In hierdie tydperk is Brendan Suid Korea toe waar hy daar gewerk het. Die 22ste Mei 2017 het hy my ‘n Facebook boodskap gestuur waar ons weer begin gesels het. Daardie 15de Desember het ons begin uitgaan maar hy moes toe weer vir 3maande terug gaan Suid Korea toe. Ons het BAIE moeite gedoen vir mekaar al was die tyd verskil 7ure. Ons het bv. vliek aand gehou waar ons dieselfde vliek gekyk het al sit ons duisende kilometers van mekaar af weg. Nadat hy terug gekom het Suid-Afrika toe in April 2018 het ons 6 maande nadat ons begin uitgaan het verloof geraak op 22 Junie 2018. Die noodlot was steeds bietjie teen ons gewees want hy moes terug gaan Gauteng toe waar sy maatskappy is. Ek het steeds in die Kaap gewerk. Dus was ons steeds 1300km van mekaar af weg. Ons het probeer om elke 2 weke na mekaar toe te vlieg. Hy het amper ‘n jaar in die Kaap werk gesoek maar nie gekry nie en daarom het ons besluit waarokal ons moet wees daar sal ons wees en daarom was dit my beurt om te probeer werk kry in Gauteng. Na 4 Maande se wag nadat ek aansoek gedoen het, het ek in Februarie 2019 werk gekry en net met my kar en papagaai getrek. In Junie 2019 het my my ouers my hele trek opgery. Ons kon nie wag om net uiteintelik ons eie plekkie te kon hê en net permanent saam te kan wees sonder afstand nie. Ons het in Stellenbosch getrou so ek moes al die reëlings oor epos en selfoon doen. Ons het elke sent van troue self betaal so het oor ‘n mik gespaar om ons groot dag te kon hê soos ons graag wou. Ons Troudag was die spesialste dag in ons hele lewe. Na al die gewag, weg van mekaar wees, video call’s tot middernag, wakker bly omdat die tyd so baie verskil het en die “Date night’s” oor die foon het dit uiteindelik tot ‘n einde gekom en is ons uit ons sokkies uit geseën om die grootste beloftes aan mekaar te kon maak. Vandag is ons gelukkig getroud en besef ons elke dag waardeur ons gegaan het om bymekaar te kan wees. Dit was alles die moeite werd.

Baie liefde Liesl & Brendan Coetzer

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190488


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Blomme: Prickly Pear
  • Bruidegom-pak: Edgars
  • Dekor: Prickly Pear
  • Fotograaf: Reynardt Terblanche
  • Gaste Geskenke: Stellenrust Wine Esate
  • Grimering: Goddess Make-Up
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Hennie Mare
  • Juweliersware: Crown Juwelers
  • Trouring: Crowns Juwelers
  • Koördineerder: Stellenrust Wine Estate
  • Musiek: Sound Print
  • Platejoggie: Sound Print
  • Strooimeisie-rokke: Tanya Heads
  • Trourok: Tanya Heads
  • Venue: Stellenrust Wine Estate
  • Paartjie se verblyf: Winelands Villa Guest House
  • Wittebrood plek: Thailand Puket en Phi Phi Eilande