Cedric & Suné Brummer

STORIE:


Ons storie kan beskryf word as Liefde met die eerste oogopslag.  Hierdie wonderlike man het in die kantoor ingestap en my voete onder my uitgeslaan. Ons is aanmekaar voorgestel en ons albei het geweet die soektog tot ons lewensmaat is verby.

Ons groot dag het afgespeel tussen Hartbeespoort se berge by GreenLeaves Country Estate, Tuscan.  Ons koördineerder, Sonja het ons bygestaan en ons baie gerus laat voel. Syt presies geweet wat ons wou gehad het en syt seker gemaak alles verloop volgens plan sodat ek rustig kon wees terwyl Armon van Bridal by Armon wondere kon verig met my hare, asook Chanteleze wat my grimering prentjie mooi gemaak het.

My ouers, wat al 41 jaar getroud is, se troumars was Trumpet Voluntary.  My moeder se gesig, elke keer wanneer sy dit gehoor het kon ek sien hoe sy terug dink aan hulle troudag met hoendervleis en ‘n glimlag en haar oe.  Daarom het ek, wat die jongste van 3 is, graag as geskenk aan my ouers, ook daarop ingestap.

NDM Events het ons décor gedoen, Samantha en Chantelle het van ons eerste ontmoeting al my idees geneem, dit mooier gemaak as wat ons dit ooit kon indink en kon alles in hulle bekwame hande los.  Hulle het werklik ‘n droom realiteit gemaak.  Ons troue het ons so klassiek as moontlik gehou maar tog het ons hier en daar ons persoonlikhede uitbring – daardie ietsie ekstra wat ons troue uniek maak.  Ons tafels was versier met romantiese kerse op houttafels en ‘n donkerblou kant “runner” wat onder die Kristal vases van rooi rose gehardloop het.

Ons Pa en Dogter dans was een van die hoogtepunte van die aand omdat dit ‘n verassing was vir die gaste, iets wat ek vir altyd sal koester.

Ons fotograaf Jaun Buys en sy span, van JPB Media Productions, het ons die eer gedoen deur ons hele dag vas te vang op video asook ons bederf met sprokie mooi fotos.

Soos elke meisie van kleins af, het ek gedagdroom van hoe ek graag wil voel en lyk op ons Troudag. Bride & Co het regtig bygedra om vir my die regte rok te laat pas en met my eerste besoek, die eerste rok wat ek aangepas het, het ek geweet.. Die gevoel voor ek myself eers gesien het – die gesigte van my familie  en die oomblik toe ek myself in die spieël sien.. Spierwit rok met my mooi kant wynrooi skoene, want almal wat my goed ken sal weet hoe lief ek is vir rooi.  Alles het so mooi bymekaar uitgekom.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190246


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za