Celeste & Dawid (Tino) van Dyk

STORIE:


Ek en my man is al vir sewe jaar saam. Ons het ook ‘n drie jarige dogtertjie wat ons op ons tone hou. Ons het baie lank al gepraat van trou maar daar was altyd iets. Ons het besluit dat die tyd net nooit reg was nie. In Februarie 2019 het ek en my kollegas by die werk gesit en praat en net daar en dan het ek besluit dat ek gaan trou.

Ek het begin kyk na plekkies in die Midlands, want ek wou nog altyd in die berge trou. Ek het na verskillende plekke gekyk maar dit was eenvoudig te duur, mense het nie op e-posse reageer nie of ek het net dood eenvoudig nie van plekke gehou nie. Ek het toe op Cranford Country Lodge afgekom  en dit was vir my die mooiste venue en ook sakpas!

Ek het Cranford gekontak en die Saterdag ‘n afspraak gemaak om na die venue te gaan kyk. Toe ek en my pa daar uitstap was my woorde aan my pa: “Dad, ek gaan hier trou.” en ek het. Hulle het net twee datums beskikbaar gehad 21 September of 14 Desember. Ek het besluit ek wil eerder in September trou, en binne twee weke was my troue omtrent gereël. Ek moes nou nog net vir my toe verloofde vertel dat ons gaan trou. Hy het van niks geweet nie! Ek het toe vir hom ‘n uitnodiging na sy eie troue gegee. Hy was nie seker of ek vir hom jok nie, maar het baie gou besef dat ek nie speel nie.

So het ons toe begin vetplante aankoop, hessian, lace, hout laat sny vir ‘underplates’ en alles wat ons nog nodig gehad het.

Ek het self my plante vir die troue gedoen, my eie ‘runners’ gemaak, liggies, uitnodigings, noem dit, as ek dit self kon maak het ek dit gedoen.

Ons trou dag kon nie beter beplan gewees het nie. Alles het presies uitgewerk soos wat ek dit wou gehad het.

Dit was my droom troue!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190077


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Fotograaf : Darrel Collins Photography
  • Perde kar : Champagne Carriages