Chantené & Gerhard Van Rensburg

STORIE:


As kind droom ‘n dogtertjie mos maar lank oor haar troue, ons troue het al my wildste drome oortref. Ek dink die rede daarvoor is omdat ons soveel goedjies self kon doen en persoonlik maak, ons blomme was bv deur my en my moeder en sussies die voride dag gedoen, ons geskenkies was handgemaak duer die buurman.

Dit was een lekker plaas opskop, niks styf en ongemaklik nie, ons het nie eers ‘n program vir die aand gehad nie en ent alles gevat soos dit kom. Ons wou nie gehad het die aand moes ooit ophou nie.

As ek dit weer kon doen sou ek. Ons prag fotos is deur AB Photography geneem en ons meisies se asemrowende grimering en hare was deur Beauty Perfections gedoen. ons Wonderlikke onthaal en seremonie was by Rivierplaas gehou. Die kos was heerlik, geselskap wonderlik en ons het die oggend in gedans as man en vrou.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190013


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers: