Charles & Annemarie Viljoen

STORIE:


Ons het mekaar 10 jaar terug ontmoet in ons eerste jaar op Universiteit. Ek het terug gekom van ‘n 2 jaar breuk oorsee en hy het vars uit Matriek uit gekom. Dus is ek Annemarie 2 jaar ouer as Charles. Hy het alles in sy vermoe probeer doen om my hart te wen maar ek het vas geglo dit kan nooit werk nie want hy is jonger as ek. Hy het elke dag iets probeer vir ‘n jaar lank, buite my flat geslaap, blommetjies voor my deur gesit ens. Hy het meer as 3 keer gevra totdat ek op Valentynsdag besluit het om ‘n stop te sit aan die obsessie. Ek het vir hom “Ja” gesê en ook dat dit nie eers ‘n maand gaan hou nie. Dit was die 14de Februarie 2011. Ons het verloof geraak 10 Julie 2014 en deur baie bakleiery en weerstand om die finale stap te vat het hy elke keer vas gebyt en aanhou bid en hoop. Hoe meer ek baklei het teen ons hoe meer het hy vir ons baklei. Ek het uiteindelik my vrees en trots weg gesit en besluit om op te hou baklei en my hart oor te gee. Ons is uiteindelik na diep waters op die verkeerde pad en op die regte pad getroud op 27 April 2019

Ons troue was dus ‘n dekade lange wag en bakleiery vir soveel familie en vriende. Dit was ‘n ongelooflike emosionele troue en almal het na die tyd vir ons gesê hoe hul in die kerk gehuil het met ons beloftes aan mekaar. Ons troue was die sprokie waaroor enige vrou kan droom en die feit dat 80% familie lede was en net 20% vriende wys duidelik wie in ons dekade saam ons deur getrek het. Daar was nie een person wat nie opgedaag het nie omdat hul al so lank gewag het daarvoor. Daar was tot van ons vriende wat na die ete’s wou deel wees net om dit saam te vier. Elke keer as ons die video en fotos deur gaan kry ons hoendervleis en trane in ons oe so baie emosie was in daardie dag wat finaal aangebreek het.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190141


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Table Seating : Digisist
  • Venue & Food : Farm Inn
  • Photos : All about photos
  • Hair :  Hair Studio Witbank
  • Flowers : ICT Flower designs
  • Wedding gown : Chiqwawa
  • Suits : Eurosuit
  • Harp : Jude Harpstar
  • Make up : Make up by Ryno
  • Table décor : Seating Plan
  • Album & Wedding stationary : Buzuci
  • DJ : Infinitytimes
  • Venue décor : CS events
  • Cake : Cake brothers
  • Wedding night lingirie : Corsetiere
  • Ties & belts : Knapsak
  • Contract : Albert A Marais Attorneys
  • First Dance : Ceroc dance
  • Thank you chocolates : Chocolate Art
  • Wedding band :  Unbreakable Man