Chris & Judick Liebenberg

STORIE:


Wat ‘n spesiale dag, ‘n ware sprokiesverhaal!  Ons het nie genoeg woorde om hierdie dag in ons lewens waar ons, ons liefde aan mekaar verklaar het, te beskyf nie.  Alles was perfek van begin tot einde en het al ons verwagtinge oortref.  Dit was vir ons ‘n voorreg om hierdie dag saam met ons familie en vriende te kon deel.  Voor die Here het ons een geword en het Hy al vooraf geweet van ons toekoms saam. Ons liefde is gebou op ‘n stewige fondasie wat uit drie dele bestaan waarvan God die middelpunt daarvan uitmaak (A Cord of 3 strands can not be easily broken).  Dit was die gelukkigste dag in ons lewens en wil ons dit graag deel.   Ons waardeer al die mense wat die dag moontlik gemaak het.  Cussonia Crest het ons so mooi op hulle hande gedra en was dit die perfekte stukkie natuur om ons beloftes te kon aflê.

Stem asseblef vir Chris en Judick Liebenberg se sprokiesverhaal troudag.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190248


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Venue: Cussonia Crest
  • Blomme: Plant en Palm Verhurings
  • DJ: Fame productions
  • Fotograaf: Flair Pixels
  • Trourok: Talitah Couture