Clinton & Christelle Howell

STORIE:


Ons troue, was werklik, ‘n droom wat waar geword het!
Ons het een aand met huisbesoek daaroor gebid, ‘n datum gekies, en begin beplan…ses maande later was ons Mnr en Mev Howell

God het ons ontsettend geseën met die reëlings en finansies. Dit was alles en nog meer vir wat ek gehoop het. Ek het nog nooit so mooi gevoel of so baie komplimente ontvang nie.
Almal vir wie ons lief is was daar, die liefde was tasbaar heel aand!

Dit was ‘n ongelooflike besonderse aand gewees, een wat ek nooit sal vergeet.

Ons het absoluut die beste verskaffers gehad! Fantastiese mense op alle gebiede!
Altyd bereid om die ekstra myl te stap, altyd professioneel en behulpsaam.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190082


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Daisy Flowers Brits & Hettas Decor & Flowers
  • Bruidegom-pak: Ekstras – The Groom/Parktown Stores for suits
  • Dekor: Hetta’s Decor & Flowers
  • Fotograaf: DJ Fotografie
  • Gaste Geskenke: Self Gemaak
  • Grimering: Nadia – NDV Make Up Artistry
  • Hare: Ella’s Hair (Brits), Juwele Hairvine Creations
  • Huurdienste: Kos – Thatch Haven (Brits)
  • Huweliksbevestiger: Past Billy (Church in the city Brits)
  • Juweliersware: Geskenk van my beste vriendin & vriend
  • Trouring: Sterns & Forever Boys
  • Troukoek: Eloise
  • Koördineerder: Self
  • Musiek: AMA Productions
  • Platejoggie: AMA Productions
  • Skoene: OMG Bridal (Krugersdorp)
  • Skryfbehoeftes: Office Mania (Brits
  • Strooimeisie-rokke: Baroq Creations (Brits)
  • Trourok: Baroq Creations (Brits)
  • Venue: Oupa Jan Se Stoor