David & Karen Rocha

STORIE:


Ons was deur een van my vriendinne voorgestel toe ons almal nog op hoërskool was, nou al amper 7 jaar gelede! [Sy was ook een van my strooimeisies gewees]

Ons is al deur baie saam, maar deur alles is ons net nog meer lief vir mekaar. Ons is onafskeidbaar; ons werk saam, bly saam, doen alles saam in lewe. Vir ons, was ons troudag soos ‘n sprokies verhaal gewees; ons kon nie vir beter gevra het nie.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190475


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Umbali Nelspruit
  • Bruidegom-pak: Eurosuit
  • Dekor: Umbali Nelspruit
  • Fotograaf: Jolian’s Photography
  • Gaste Geskenke: Rogue {Selke Leathercraft}
  • Grimering: Zuandri – Edge Beauty SA
  • Hare: Esther – Salonique
  • Huurdienste: Umbali Nelspruit
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Deon Versveld
  • Juweliersware: Violet & Rose Nelspruit
  • Trouring: Violet & Rose Nelspruit
  • Troukoek: Royal Treats – Alida Nieuwenhuis
  • Koördineerder: Theresa – Umbali Nelspruit
  • Musiek: Lowveld DJ Services
  • Platejoggie: DJ Riaan
  • Skoene: Brideandco
  • Skryfbehoeftes: KPCI
  • Strooimeisie-rokke: D&G Bridal
  • Trourok: Brideandco
  • Venue: Umbali Nelspruit
  • Paartjie se verblyf: Umbali Nelspruit
  • Videograaf: Jolian’s Photography
  • Wittebrood plek: Madeira