Dawie & Mariana Lubbe

STORIE:


Ons troue was op 19 Oktober 2019.

Nooit sou ek kon dink dat ek so gelukkig sal wees om so mooi spesiale troue te kon he nie want ek kom uit n kinderhuis en daar dink mens nooit jou drome gaan verder as jou gedagtes nie. Ek is so gelukkig om van geen familie van my eie te he na my eie seuntjie, wonderlike man en sy familie wie se hart so groot was dat daar plek was vir my soos hul eie nie. Ons het n mooi troue gehad met soveel betekenis, dit was die dag van lag,huil,dankbaarheid en soveel liefde het my oe nog nooit gesien nie. Ek het op 19 Oktober n baie groot geskenk gekry en dit was om deel te wees van n familie wat my lief het soos hul eie. Ons het n baie groot makiti gehou.

Vriendelike groete

Mariana Lubbe

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190165


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Venue: De Oude Kraal
  • Fotograaf: Maryke Venter