Eben & Henriëtte Prinsloo

STORIE:


Ons storie het begin by Boer soek ‘n vrou.
Eben het ingeskryf met die hoop om liefde te vind , glo dit of nie ,hy het geslaag daarin.

Nege maand later op ‘n 41 grade somers dag het hy die Ja-woord gevra onder ‘n yslike groot maroelaboom op die familie plaas. Ek dink die blouwildebeeste was net so verbaas soos ek, want gewoonlik hardloop die outjies weg sou enige iemand durf naby hul kom, maar op die gegewe dag het hulle doodstil gestaan en net na ons gestaar.

Ons het al die seisoene beleef op ons troudag, maar dit het ons gemoed glad nie verander nie. Die reën was ‘n groot seën van bo.Ons tema was vuil pienk,roosgoud met ‘n bietjie marmer en ‘n sement ondertoon. Ons tafels was vernoem na verskillende bok spesies , omdat my man ‘n wildsboer is met ‘n groot passie vir sy diere. Alles was perfek ,en die lekkerste deel van ons troue was om te sien dat ons gaste gelukkig was en dat hulle dit net soveel soos ons geniet het.

Baie liefde
Eben & Henriëtte

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190386


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Love Beloved
  • Bruidegom-pak: Polo
  • Dekor: Love Beloved
  • Fotograaf: Appelliefie art & photography
  • Gaste Geskenke: Ella’s creamy creations
  • Grimering: Makeup by Nerina
  • Hare: Anja Kritzinger
  • Huweliksbevestiger: Ds Peet Esterhuizen
  • Juweliersware: Miss H jewellery design
  • Trouring: Browns
  • Troukoek: Ella’s creamy creations
  • Koördineerder: Madelé Ludike
  • Platejoggie: AMA Productions
  • Skoene: Steve Madden
  • Skryfbehoeftes: Liqerish laser-cutting & printing
  • Strooimeisie-rokke: Forever New
  • Trourok: Enzoani – Whimsical Bridal
  • Venue: De La Mas Venue
  • Paartjie se verblyf: De La Mas Venue
  • Vermaak: Photobooth in Gauteng-Photoboo-Thing
  • Videograaf: Tintype Productions
  • Wittebrood plek: Veranda Paul et virginie hotel & spa