Erika & Francis Podges

STORIE:


Hoekom om vir ons te stem?

Wel ons is n paartjie wat mekaar 5 jaar terug ontmoet het, waar ons net vir die 3 jaar net vriende was en mekaar nie gesien het nie. Toe kom 2018 aan gebreuk en ons het mekaar weer raak geloop by doe vandisie, en van daar af het ons oor en weer gekuier en in n verhouding gegaan. Ons was 7 maande saam toe vra hy my om te trou in Mei 2019! Toe besluit ons dat Desember 14 2019 gaan trou. Ons het n kort tydjie gehad om alles te beplan, maar allea het op ons dag glans verloop.

Hoekom julle vir ons moet stem!

Ons het nog nooit n kompetisie gewen nie! Ons wil bitter graag ook vir mense daar buite wya dat jare lange vriende kan op die ou einde n gelukkige paartjie wees! N mens moet net aanhou glo dis al, true love bestaan!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190426


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Pretorius blomme Delmas
  • Dekor: Self gedoen
  • Fotograaf: Danica Clase (Sunshine&Roses)
  • Gaste Geskenke: Ons het dit self laat uitsny
  • Grimering: Angelique Lotter
  • Hare: Angelique Lotter
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Fourie van Sundra
  • Juweliersware: Dit was gegee deur my skoonma
  • Trouring: American Swiss
  • Troukoek: Riaana Beukes
  • Koördineerder: Geen
  • Musiek: Jacky
  • Strooimeisie-rokke: Carina Snyman Designs
  • Trourok: Bride&Co
  • Venue: Die Grasdak Devon
  • Paartjie se verblyf: Die Grasdak Devon
  • Vermaak: Beste vriend Conraad Burger
  • Vervoer: Jusewes Smuts van McCarty Volkswagen
  • Huwelik kontrak: Ettiene Polson