Erna en Harley Brown

STORIE:


Ons het mekaar in 2015 ontmoet op ‘n werksprogram in Amerika. Hoe wonderlik is dit nie – twee sielsgenote, beide van die Kaap, ontmoet mekaar so ver van die huis af in ‘n verre land. Dit was ‘n ongelooflike ervaring… Van dag een af kon ons nie ophou gesels nie. Harley het ‘n week na ons ontmoet het, teruggekeer Suid-Afrika toe. Ek, Erna, eers ‘n week na hom. Toe ons terugkom, het ons op ons amptelike eerste “date” gegaan en 4 jaar later het ons die voorreg gehad om voor vriende en familie ons liefde aan mekaar te verklaar. Ons troue was op ‘n pragtige plaas, Swartbergsvlei, net buite Yzerfontein. Dit was ‘n wonderlike aand. Ek was so opgewonde, ek’t skoon vergeet dat ek my arm by my pa moes inhaak en gryp toe sommer sy hand. Toe ek voor kom, het ek begin huil, want ek kon uiteindelik die man van my drome trou en ons nuwe avontuur begin. Ek en Harley het beide trane gestort toe ons ons huweliksbeloftes aan mekaar verklaar en ons is onafskeidbaar. Ons ondersteun mekaar in elke opsig, en ons wedersydse liefde, respek en vertrou bring ons elke dag net nader aan mekaar. Ons lewe in ons eie sprokiesverhaal…

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190145


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Ons het dit gaan koop by Bunches for Africa en dit self verder gedoen.
  • Bruidegom-pak: Self
  • Dekor: Self
  • Fotograaf: Natalie Rose Photos
  • Gaste Geskenke: Self
  • Grimering: Bruid se sister
  • Hare: Megz Hair Salon
  • Huweliksbevestiger: NG Kerk Dominee
  • Juweliersware: Eie en Bruid se ma
  • Trouring: Gold and Diamond Traders in Durbanville
  • Troukoek: Was n geskenk van bruidegom se ouma
  • Platejoggie: DJ Gambler
  • Skoene: Woolworths
  • Skryfbehoeftes: Toasts and Tassles
  • Trourok: Tying the knot
  • Venue: Swartbergsvlei
  • Paartjie se verblyf: Swartbergsvlei
  • Vermaak: Retro Phototbooth
  • Vervoer: Self
  • Huwelik kontrak: Celeste Cross Attorneys
  • Wittebrood plek: Toer van Suid-Afrika