Francois & Thelma Robbertse

STORIE:


Die betekenis van liefde; ‘n gevoel van sterk tot iemand of aangetrokke te voel tot iemand.

Dis hoe ons liefde begin het:
Hulle sê altyd ‘n troue is die grootste dag van ‘n vrou se lewe en tweede, haar matriekafskeid.  In ons liefdesverhaal was altwee die hoogtepunte.  Ek was bevoorreg om sy meisie, verloofde, en nou, sy vrou te wees.  Wie het gesê in Namibië bestaan daar nie iets soos ‘n sprokiesverhaal nie?

Hiér is ons geseënd met die mooiste natuurskoon en daarom het ons ‘n ‘rustic/vintage’ bruilof gehad. Ek was bevoorreg om my droom troue te kon hê. Alles wat my wildste drome oortref.
Ons blomme was hoofsaaklik Proteas en Loof. Ons het ons gunstelinge soos; Sterri Stumpies, draairoomys, tradisionele plaaskos en biltong gehad en dan natuurlik ‘n Land Rover as ‘n troukar.
Eg Namibiës!

Ons gastegeskenke was hout onderborde wat ook as hul sitplekke vir die aand gedien het. Daar was ook koekboksies waarin hulle troukoek kon saamneem. Want wie eet ooit die troukoek op?
Ons gasteboek was ‘n Polaroid fotohoekie waar elkeen na hartelus fototjies kon neem en een huis toe vat. Die res het hulle teen ‘n raam gehang. Dié raam hang nou in ons gastekamer ter herinnering aan ons spesiale dag.

In die dorre woestynland het God ons as een saamgebind vir ewig.
Die Robbertse Bruilof was ‘n makietie om nooit te vergeet!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190198


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Gevolg geskenke: Say it creative en Bergbruidjie
  • Troubeplanner: LD wedding creations and events
  • Spyseniering: Blikbeker Catering
  • Blomme en dekor: Freshtake events and décor hire
  • Trourok: Ilse Roux Bridal
  • Strooimeisierokke: Verlief
  • Hare: Mart Marie Hairstyling
  • Grimering: Say yes beauty Parlour
  • Skoene: Steve Madden
  • Troukoek: Little Paris cakes
  • Venue: Ankawini Safari Ranch
  • Fotograaf en videograaf: Cool Leaf Productions
  • Hout goedjies: Trendy walls en Lasercut Namibia
  • Uitnodigings: Kenny Irvine web application development
  • Platejoggie: Exclusive Sound Extreme
  • Naels: Janetta Breedt