Gerhardt & Ruvé Theron

STORIE:


Elkeen glo hul storie is die mooiste – en dit is!

Ek en Gerhardt is so lief om lief te hê, daarom was ons dag bitter spesiaal. Al ons geliefdes met hul geliefdes was daar. Almal wat ons graag daar wou hê, het gedeel in ons grootste Belofte ooit. Ons kan dié dag deurbring met albei my en sy ouers – wat ‘n voorreg!

Die trou reëlings was ‘n absolute fees. Gerhardt het meeste van dit gedoen (hy is mal daaroor), dankie tog! Daar was geen bakleiery of gestryery oor die troue nie. Ek dink dit het by gedra tot dié dag se sukses.

Enige iemand wat glo in liefde, wat glo in ewige liefde (God se Liefde), kon daardie dag Sy teenwoordigheid voel. Ek dink nie daar sal ooit ‘n woord wees vir daai gevoel nie. Diegene wat al getroud is, sal verstaan wat ek bedoel. Dit is iets besonders, uniek en sooo lekker.

Ek sal niks verander aan daardie dag nie. Om die heledag op te som : CONTENT

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190348


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: ICT Blomme
  • Bruidegom-pak: Black Tie
  • Fotograaf: Compassion Art
  • Grimering: Flawless – Donique Leonard
  • Hare: Angie Botha – Gezé (Ellisras)
  • Huweliksbevestiger: Ds Hennie Hoefner – NG Kerk Albertyn Ellisras
  • Juweliersware: Lovisa
  • Koördineerder: Galagos – Roemay
  • Musiek: Galagos se in-house DJ – Eugene
  • Skoene: YDM – Centurion Mall
  • Skryfbehoeftes: Studio on 2
  • Trourok: Bridal Manor
  • Venue: Galagos Country Estate
  • Vermaak: Anthonie van der Mescht
  • Wittebrood plek: Wild Horses Lodge, Sterkfonteindan