Gideon & Elanie Meyer

STORIE:


Mense jaag baie dinge in die lewe na in die hoop dat hulle vervulling sal vind, maar sonder die liefde mis hulle die werklike doel van die lewe.

Op 13 Julie 2019 het die Here werklik die doel van ons lewens in vervulling gebring toe ons voor die kansel ons liefde vir mekaar hardop voor al ons geliefdes bely het.

Die groot dag het aangebreek en ons families en vriende wag in opgewondenheid om die groot oomblik saam met ons te deel…

‘n Paar minute voor die groot oomblik vat ons hande om die gang hoekie (baie opgewonde) en doen saam ‘n stilgebed. Dit was die begin van die mooiste oomblik in ons lewe.

Ons het ‘n tipiese “eclectic rustic vintage” troue gehad waarin altwee ons persoonlikhede gestempel was, van die dekor, koek en selfs ‘n nagereg wat ‘n ‘his’ and ‘hers’ gunsteling was (lekker mini malva pudding en ‘n vlae gevulde oliebol met gesoute karamel roomys).

Van die begin af het ons saam elke stap van die beplanning geniet, van sommetjies maak tot papier blomme vou.
Só het ons saam ons prentjie geskilder.

Ons groot dag het al ons verwagtinge oortref! Ons families en vriende het ons gekomplimenteer op ons goeie smaak en hoe pragtig en stylvol als was.

Buiten ons liefde vir mekaar en vir almal om ons het almal se mooi komplimente en ondersteuning die sirkel voltooi en het ons besef dat als die moeite werd was, want wat is liefde as jy dit nie met jou hartsmense kan deel nie …

Dit sal vir ons ‘n onskatbare voorreg wees om in die ervaring van die kompitisie te kan deel en wat nog om ‘n “tweede wittebrood” te kan wen!

Groete,
Die Meyers

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190192


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: ECLECTICO BESPOKE DECOR HIRE & EVENT PLANNERS
  • Dekor: ECLECTICO BESPOKE DECOR HIRE & EVENT PLANNERS
  • Fotograaf: LITTLE THINGS PHOTOGRAPHY
  • Grimering: LEANDRI HATTINGH HAIR & MAKEUP ARTIST
  • Hare: LEANDRI HAIR & MAKEUP ARTIST
  • Huweliksbevestiger: DAWIE OOSTHUIZEN
  • Trouring: HASKINS
  • Troukoek: SAFFRON CHEFFS