Greg & Marelize Van den heuvel

STORIE:


Daar kom ‘n tyd in ‘n mens se lewe wat jy wonder….. wanneer is dit my tweede kans op geluk,
liefde en iemand om jou lewe mee te deel.

But we forget some times that God’s time is not our time and He will send you the right person when the time is right.
So is Greg (56) en ek (45) geseend om vir ewig trou aan mekaar te belowe.

We met each other two years ago on a blind date, and I knew there and then this is my feature husband.

14 Desember 2019 was ons groot dag. Wat ‘n geseende dag met soveel vreugde en seeninge.

40 Gaste, net naaste familie en vriende. My twee seuns het my weg gegee en my dogter my strooimeisie.
Dit was so spesiaal.

And then I saw my husband, I knew this is meant to be.

Al die dekor is deur my en my skoonsussie gemaak, en dis wat my troue so spesiaal gemaak het vir my.

Then I got the biggest surprise of all.

My husband, Michael and best man Paul sang “All for Love” to me.

I felt so special and honoured.

It was beautiful!

‘n Mooi somers dag buite troue by “The Garden Venue”.
Sal dit nooit vergeet…. ” I married the person that I wished that I could be in life”

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190373


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Myself
  • Dekor: Myself and sister in law -Susan
  • Fotograaf: White-Lily photography
  • Gaste Geskenke: Mellony -Glinster Glans
  • Grimering: Wimari-Profile Beauty
  • Hare: Wimari-Profile Beauty
  • Huweliksbevestiger: Pastor Erik Immelman
  • Trouring: Belagio in Cresta Johannesburg
  • Troukoek: Gift Catherine Alberti
  • Koördineerder: Sam – Flint & Tinder events
  • Musiek: Singer and song writer – Michael Ferguson
  • Platejoggie: Singer and song writer – Michael Ferguson
  • Strooimeisie-rokke: Mariette -Chantilly & Tulle
  • Trourok: House of Tess design’s
  • Venue: The Garden Venue Honeydew Johannesburg
  • Paartjie se verblyf: The Garden Venue Honeydew Johannesburg
  • Vermaak: Singer and song writer – Michael Ferguson
  • Huwelik kontrak: Gift – Shona Feasey TLT Attorney’s