Guilherme & Eulana Rodrigues de Franca

STORIE:


Als het begin in die Chemie gebou van ons heel eerste dag op universiteit. ’n Hele paar jaar later , sewe (7) om presies te wees, is die groot vraag gevra. Op die koue oggend van 2 Augustus 2019 het ek met baie opwinding in my hart wakker geword om te weet vandag word ek uiteindelik Guilher se vrou. Vandag kom al die wag tot n realiteit, al die wonder, beplan ,duisende ‘pins’, idees en vrese tot n stilstaan en ons beloof ewige troue aan mekaar voor die Here. Ek het met vrymoedigheid en so bly hart wakker geword die oggend van die troue en geweet dat ons dag perfek IS…. Ons naaste familie en vriende was daar om die dag saam ons te beleef en herinneringe van ’n leeftyd vas te vang.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190091


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Pebble and Lace @ Lace on Timber
  • Bruidegom-pak: Dufy
  • Dekor: Pebble and Lace
  • Fotograaf: JC Click
  • Gaste Geskenke: Nespresso
  • Grimering: RED Makeup by Heidi
  • Hare: Salon Coiffeur (Surina van Deventer)
  • Huurdienste: Pebble and Lace
  • Huweliksbevestiger: Dr Janlu Kuyler
  • Juweliersware: Geskenk van Mamma
  • Trouring: Elna Blom & Thomas Sabo
  • Troukoek: Cocovanilla
  • Koördineerder: Pebble and Lace
  • Musiek: Mega Music DJ
  • Platejoggie: Mega Music DJ
  • Skryfbehoeftes: Jolene Smith
  • Strooimeisie-rokke: Forever New
  • Tente: N/A
  • Trourok: Beloved Bridal
  • Venue: Lace on Timber
  • Paartjie se verblyf: Lace on Timber
  • Vermaak: Hannelie Dames
  • Vervoer: Dassie van Wyk (Bruid se tannie)
  • Videograaf: N/A
  • Huwelik kontrak: WJVR Prokureurs
  • Wittebrood plek: Madeira, Portugal