Hannes & Luchae Oberholzer

STORIE:


Dit was die 28 September 2019. ‘n Dag waarvan ons bitter lank gedroom het. En as ek nou weer na die fotos kyk, besef ek, dit was werklik die beste dag ooit.  Ons het gedroom van ‘n dag vol familie en samesyn. ‘n Dag om ons huwelik te vier saam met die wat vir ons belangrik is en vir ons soveel beteken.

Dit was voorwaar ‘n eer om die dag te kon vier saam met geliefdes wat gedeel het in ons blydskap.  Meer belangrik, dit was ‘n dag waar ons en ons kinders, ‘n familie geword het. Want na daai dag hoef niemand meer te soek of te wonder nie, in die teenwoordigheid van God is ons as familie saam gebind.

Hannes is werklik my beste vriend. My happy place. My son na die storm. My alles. En ek weet vir hom is ek dieselfde. Ons het bitter lank na mekaar gesoek, maar mekaar gekry en op die mooiste spesiale dag trou aan mekaar beloof. Hoe gelukkig is ons nie!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190167


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Figure of 8 Photography
  • Venue: Nice To Meat You Kempton Park
  • Blomme & Dekor: Veldblom Florals
  • Koek: Jane Doughs Kitchen
  • DJ: Warren Pelser – Skye Productions
  • Rok: Roedolf D Couture
  • Hare: Bobs & Beehives Boksburg
  • Grimeering: Faces by Geraldi
  • Skoene: Blu Betty