Hein & Bernelee Bingle

STORIE:


Ons het 7 jaar gewag vir hierdie groot dag. Ek was nog op skool, Graad 11 en hy het net 21 geword toe ons ontmoet het. Dit het ons n Paar maande gevat voor ons mekaar gevind het. In hierdie 7 jaar was ons deur 7 sakke sout, is dit nou werk, dinge wat ons hartseer maak, wanneer ons voel ons moed wil verloor in dinge wat ons aanpak. Ons was nog altyd daar vir mekaar as steunpilaar en beste vriende verseker. Daar is nie iets wat ek hom NIE vertel nie, hy ken my deur en deur nes ek hom ken. Oor iemand het ek nog nooit gevoel soos oor hom nie. Ons was 8 September 2018 verloof op Jongensfontein se strande na ‘n Storm reënbui net n halfuur voor dit opgeklaar het en die mooiste dag ooit was.

So het ons troue begin beplan en koppe bymekaar gesit en plekke gesien en toe n jaar later 14 September 2019 getrou in die mooie Robertson. Familie het gehelp oral waar hulle kan, sy familie, my familie almal het saam gewerk en bygedra. Ons is Baie dankbaar vir wat ons het. Ek dink hierdie 7 sakke sout deur 7 jaar. Was na al hierdie tyd toe nou nie so sout nie. Dis alles waaroor ek kon droom en meer.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190398


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: AlsMoi
  • Bruidegom-pak: De Jagers Worcester
  • Dekor: Ramona Watermeyer
  • Fotograaf: Poplap Photography
  • Gaste Geskenke: Olyfolie
  • Grimering: Corné Visser, Rina Viljoen en Gerty Janse van Rensburg
  • Hare: Lizmarie Wilson, Rina Viljoen en Gerty Janse van Rensburg
  • Huurdienste: Robertson hiring and Capetown hiring
  • Huweliksbevestiger: Carel van Wyk
  • Juweliersware: Cindy Bam
  • Trouring: Viljoen Juweliers Worcester
  • Troukoek: Chandré Moodie
  • Koördineerder: Ramona Watermeyer
  • Musiek: Jared Prior
  • Platejoggie: Jared Prior
  • Skoene: Model Sport Worcester
  • Strooimeisie-rokke: Self verskaf
  • Trourok: Cindy Bam
  • Venue: Duvon wedding and wine estate
  • Paartjie se verblyf: Little France Robertson
  • Vermaak: Rinus Kriel
  • Videograaf: Ismael from Filmish
  • Huwelik kontrak: Jean le Roux
  • Wittebrood plek: Garden Route