Hein & Elinè Grimsell

STORIE:


Nie ek of Hein was regtig opsoek na liefde nie. Ek het in Dubai gebly en hy hier in SA. In Augustus 2018 het my ma weer getrou en ek kom toe huis toe vir daardie week. My broer het toe vir my n boodskap gestuur n paar dae voor ek vertrek en vra of ek n “date” wil he vir die troue. Een van sy beste vriende , Hein, wat ek nog nie ontmoet het nie. Hy kom toe nie saam troue toe nie, maar hy kry my nommer en vra of ons die sondag aand vir koffie kan ontmoet. Die koffie word toe n ete, die ete word toe n kuier langs die kaggel vuur tot 3h die oggend. Ons het ons beste vriend in mekaar gevind daardie sondag aand. Hein is die vriendelikste mens met die mooiste hart maar ek wou ook nie dat my gedagtes my vooruit hardloop nie. Gelukkig het hy ook gesien en gevoel wat ek het. Die maandag het ons vir 5 ure in die mall geloop net om nog tyd saam te spandeer voor ek die aand terug sou vlieg. Van daardie dag af was ons onafskeidbaar. Hy het vir my kom kuier in Dubai en ek het toe na n paar maande besluit om terug te kom huis toe. Hy het my gevra om te trou op my gunsteling plek in die wereld (by ons vakansie huis op Zimbali) op die strand met sonopkoms en Seattle koffies. Op 3 Oktober 2019 het ons op die ongelooflike Greenhouse Cafe getrou in Pretoria. Dit was n sprokie dag vol baie emosies en beter as wat ek ooit voor kon vra. Om Ja te se vir Hein was die beste besluit wat ek ooit kon neem en lewe saam hom is een groot fees.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190148


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Venue: Greenhouse cafe
  • Fotograaf: the Geldenhuys’s
  • Blomme: bloom room flowers
  • Stileering: Sugarstate
  • Dekor:  Eastco en Bride in bloom
  • Trourok en partytjie rok: Estelle Visser Strooimeisies – sugarstate, YDE , forever new
  • Hare: Tint (Celeste Scott)
  • Grimering: SkulptedbyKai
  • Leer baadjie kuns:  Deerly studio Alle gaste was geteken deur bruid wat gedien het as plek aanwysing/naam kaartjie.
  • Servette handgekleur deur bruid.