Hennie & Maréchelle Venter

STORIE:


Liefde, dit is wat almal in die wêreld na smag en ek is geseën met ‘n wonderlike man… Ek en Hennie is die regte voorbeeld van “highschool sweethearts” die jaar 5 Mei is ons al 14 jaar saam … en verlede jaar het hy my verras met ‘n vakansie na die Maldives toe 😁❤…. Ons het toe die stap geneem om daar te elope en dit was meer as perfek gewees … ons kon die dag tenvolle waardeer met net mekaar tog is dit ons wat in die huwelik ingaan … Ek sal hom vir niks veruil nie hy is my sielsgenoot en my beste vriend….

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190374


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: You and Me Maldives
  • Dekor: You and Me Maldives
  • Fotograaf: Mully van You and Me Maldives
  • Grimering: Self
  • Hare: Self
  • Venue: You and Me Maldives
  • Paartjie se verblyf: You and Me Maldives water villa 508
  • Wittebrood plek: You and Me Maldives