Horatio & D’oné Cornelissen

STORIE:


Sprokies troue wat nooit vergeet kan word nie.  Na 12jaar het Horatio uiteindelik besluit om die vraag te stel.  Ons troue het op 28 September 2019 in die berugte visseramansdorp Paternoster plaasgevind.

Dit was nie ñ maklike taak om die belangrikste dag in ons lewens saam te stel nie. Maar ons het ñ ongelooflike troubeplanner gehad!!!  Ons is baie plat op die aarde  maar tog is dit elke vrou se  droom om eendag ñ sprokies troue te hê, en so was ek ook een van deardie vroue.

Die onthaal het in die gemeenskapsaal plaasgevind  al sou jy nie sê dit is daardie selfde dal gebou nie. Met 250 gate was daar genoeg van alles… kos, drankies, lekkers, musiek en geselskap. Dit was wonderlik om die dag te deel met familie, vriende en kollegas na aan ons harte. Elkeen wat op hulle eie manier n rol in ons lewens gespeel het.

Ons kon nie meer vra van ons hemelse vader as so n perfekte dag nie. Alles was pragtig.  Song of Solomon 3:4 sê so mooi ” I have found the one my soul loves”

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190264


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Dekor: Black Carpet Events
  • Fotograaf: Oh designs
  • Koek: Shelly Henderson