Hugo & Monique Metcalf

STORIE:


Ons het ‘n wonderlike naweek troue gehad by Kliplapa in Robertson, waar vriende en familie die Vrydag lekker rustig kon saam kuier en grasspeletjies en die swembad (dit was baie warm!) geniet voordat die groot dag Saterdag aangebreek het.

Die seremonie was ekstra spesiaal deurdat die Metcalf grootouers, wie in 2019 hulle sestigste (60ste!) huweliksherdenking gevier het, die ringe aan ons oorhandig het. Die oomblikke wat uitstaan is die feit dat die bruid en gevolg se rokke almal deur die bruid se moeder gemaak is (sy is nie ‘n professionele rokmaakster nie) en die bruid was vergesel deur beide haar pa en stiefpa. Sy was ontmoet deur die bruidegom wat staan en wag by die kansel en vir haar tong uitsteek. Die boodskap deur Pastoor Mandi Pruis-Beukes was kragtig en sal vir vir jare by ons en soveel van die gaste bly.

Die onthaal word veral onthou vir die gemak met geen voorgeskrewe sitplekplan, heerlike kos en spesiale oomblikke op die dansvloer (die bruidegom het selfs leer dans vir die geleentheid).

Die naweek was afgesluit met ‘n lekker ontbyt voordat almal vertrek het na hulle bestemmings.

Van perfekte weer tot perfekte gaste, was dit ‘n sprokiesdag wat ons altyd sal onthou.

Ons trou sommer weer!:)

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190094


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Blomme: Kliplapa
  • Dekor: Kliplapa
  • Fotograaf: The Party Technician
  • Gaste Geskenke: Handgemaak
  • Grimering: Jenro Beauty
  • Hare: Jenro Beauty
  • Huweliksbevestiger: Ps. Mandi Pruis-Beukes
  • Troukoek: Nita Du Toit
  • Musiek: The Party Technician
  • Platejoggie: The Party Technician
  • Skoene: Gypsy Vellies
  • Strooimeisie-rokke: Anita Krouse
  • Trourok: Anita Krouse
  • Venue: Kliplapa, Robertson
  • Huwelik kontrak: Duvenage & De Villiers
  • Wittebrood plek: Tuinroete