Jaco & Aneke Potgieter

STORIE:


Die doel van ons troue was om ons liefde vir mekaar te vier en om dit met almal vir wie ons omgee te deel. Ons troue was nie bloot vir ons ‘n formaliteit nie – dit was ‘n fees in Afrika-styl! Ons het ons troufees afgeskop met ‘n Vrydagaand worsbraai by ons pragtige trou venue, Leipzig Country House & Winery (Worcester). Dit het toegelaat dat ons bietjie meer tyd met ons gaste kon spandeer; voor die amptelike troudag.

Ons huweliksbevestiging self, was vir ons ongelooflik mooi en spesiaal! Dit was ‘n dag saam al ons wonderlike vriende, familie, kollegas en kleinspan. Ons voel dit was die regte balans tussen formaliteite en pret.

Daar was so baie spesiale oomblikke: Ek het vir Jaco ‘n spesiale boodskap vooraf opgeneem wat met die agtergrond musiek (Demi Lee se “Jy Maak My Beter”) gespeel het voordat ek in die kapel ingestap het. Nog ‘n spesiale oomblik was toe ons as Mnr en Mev Potgieter in die onthaalsaal inloop en hulle (weer) konfetti geskiet het toe ons by die trappies afloop; ons het soos “celebs” gevoel! En dan natuurlik, my liefste man, se wonderlike toespraak – hy het regtig aan als en almal gedink, en die mooiste goed gesê. Dit was regtig, ons mooiste, mooiste dag – ‘n ware sprokiesverhaal! ‘n Dag wat ons nooit sal vergeet nie!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190480


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: A & A Flora
  • Bruidegom-pak: Eurosuit
  • Dekor: Lephia Marsh
  • Fotograaf: Danelle Stofberg
  • Gaste Geskenke: Bruidspaar self
  • Grimering: Alicia Buckle Hair & Make-up
  • Hare: Alicia Buckle Hair & Make-up
  • Huurdienste: Authentic Planning
  • Huweliksbevestiger: Ds Chris Barnardo
  • Trouring: Prins & Prins
  • Troukoek: Nuy on the Hill (Wilna van der Westhuizen)
  • Koördineerder: Maryna Neethling (Leipzig)
  • Musiek: Rozanne Botha
  • Platejoggie: The Party Technician
  • Skoene: Anella Wedding Shoes
  • Skryfbehoeftes: The Appy Couple
  • Strooimeisie-rokke: Hoiden
  • Trourok: Didi Couture
  • Venue: Leipzig Country House & Winery
  • Paartjie se verblyf: Leipzig
  • Vermaak: Probooth Photo Booth
  • Videograaf: The Party Technician
  • Huwelik kontrak: JP Joubert Attorneys
  • Wittebrood plek: Bali