Jaco & Zandri Louw

STORIE:


Liefde met die eerste oogopslag het nog nooit soveel betekenis gehad soos in Augustus 2014 nie!

Sal ek ooit 11 Augustus 2014 om 21:36 kan vergeet – die oomblik toe ons albei se wêrelde totaal verander het – ons eerste kommunikasie wat toe 4 jaar en 6 maande later uitgedraai het in die mooiste, opregste vraag “sal jy met my trou””.

Ek het die Prins van my feëverhaal gekry, die Koning van my drome – en op 5 Oktober 2019 beloof ons ewige trou aan mekaar. Die lewe was nog nooit so mooi soos daardie dag nie – God het ons geseën met die mooiste verhouding as beste maats en mekaar se grootste ondersteuning!! Ons grootste wens is om vir altyd SO lief te wees vir mekaar dat ander mense God se liefde vir ons daardeur sal sien.

Ons is mekaar sn – vir altyd en ewig – tot die dood ons skei!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190414


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Monique
  • Bruidegom-pak: Woolworths
  • Dekor: Verskeidenheid van verskaffers
  • Fotograaf: Heidi-Mari Photography
  • Gaste Geskenke: Liqerish laser cutting and printing
  • Grimering: Andrea Axer
  • Hare: Vene Nel
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Danie Hartzer
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Theresa Sterling & Hashtag Bamboo
  • Troukoek: Debbie de Bruyn
  • Koördineerder: Debbie de Bruyn
  • Musiek: Wolfie Music
  • Platejoggie: Wolfie music
  • Skoene: Blu Betty
  • Skryfbehoeftes: Fyin Designs – Pampoenspook – Troutierlantyntjies – Met liefde ontwerp
  • Strooimeisie-rokke: China Town
  • Trourok: Imago Brida
  • Venue: Zomerlust Country Estate
  • Paartjie se verblyf: Ducks Country House
  • Videograaf: Swannie Swanepoel @ Ben S Pro
  • Huwelik kontrak: Breytenbach Mavuso
  • Wittebrood plek: Ballito Accommodation