Johan & Wilmari Basson

STORIE:


Geloof is net ‘n klippie, twee klippies skuur glad teen mekaar oor tyd. Ek het jou my ribbebeen gegee, jy het my hart gevat. Dis waarvoor ek daar is in jou lewe, om jou emosionele toestand beter te maak. Ons altwee begin nou met ‘n lewe saam, ons soek ons eie huis, ons eie dinge. ‘n Nuwe lewe het begin, dis ek en jy saam, van nou af en vir ewig. En ek weet ons sal dit regkry, want ons doen dit al klaar. Ons moet net mekaar ondersteun en by mekaar staan, no matter what. En niks moet in ons pad staan nie, ons moet saam oud word, saam alles doen en saam selfstandig wees, net vir mekaar. Ons is mekaar se siekte en mekaar se blydskap. Ons liefde vir mekaar is eg en opreg. Dit is ons boksgeveg.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190350


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Self
  • Bruidegom-pak: Eurosuite
  • Dekor: Self
  • Fotograaf: Corne Visser Studio
  • Gaste Geskenke: self
  • Grimering: Roxanne Kotze