Joubert & Marinel Botha

STORIE:


Toe Joubert my vra wat ek wil hê was my antwoord: “Anders”. Dit was ‘n sprokiesdag. Alles was PERFEK! Ons sou absoluut niks anders wou doen nie! Ons begin die dag in Slipperfields se Forest Chapel. Ek het werklik soos ‘n feetjie gevoel oppad om die mooiste kabouter en ook my BESTE vriend my man te maak. Dit was glo bloedig warm maar al wat ek kon onthou was hoe vinnig my hart geklop het. Ek onthou ook dat ek te vinnig “Ja” geantwoord het. Toe ek my oë uitvee word ek en Joubert met Krismisrose gegooi en ons is getroud! Hierna is ons gaste na die onthaal waar hulle ‘n gin bar geniet het terwyl ons foto’s neem. Groot verassing vir die gaste was die feit dat daar geen sitplan was nie! Ons het ook nie aansit ete gehad nie die hoofgereg was ‘n Grazing Table.Die fotos was netsoveel pret, in die woud, grondpad en toe sommer in ‘n grasveld waarna ek ‘n hele doringtak saam met my gesleep het. By die venue aangekom het ons die koek gesny na heildronke geluister en toe die baan geopen. Ek onthou hoe ek en Joubert in die kombuis geoefen het en Lover van Taylor Swift ‘n ewigheid gevoel het. Ek kan met sekerheid sê ons kon nie genoeg vir mekaar staar nie, want die dans het soos sekondes gevoel. Hierna volg my en my pa se dans anders as die tradisionele tranetrekkers het ek en my pa op Wie se kind is jy van Dr Victor en die rasta rebels gedans. Gooi van kousband en ruiker en toe begin die aand. Daar was omtrent gedans en makitie gehou. En toe ek weer sien is die aand verby!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190232


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Blomme: Dusty Pink Events
  • Bruidegom-pak: Woolworths
  • Dekor: Dusty Pink Events
  • Fotograaf: Kiekie Lief
  • Gaste Geskenke: –
  • Grimering: Nina de Sousa
  • Hare: Tanya ( The Beauty Den)
  • Huurdienste: –
  • Huweliksbevestiger: Ds Chris Gerber
  • Juweliersware: Swarovski- armband Lovisa- oorbelle
  • Trouring: Fishers
  • Troukoek: Bruidegom se suster
  • Koördineerder: Dusty Pink Events
  • Musiek: Matt Stafford- Live music voor seremonie
  • Platejoggie: Herman Ferreira- Music that moves you
  • Skoene: Woolworths
  • Skryfbehoeftes: ckreate
  • Strooimeisie-rokke: Lydia Potgieter
  • Tente: –
  • Trourok: Lydia Potgieter
  • Venue: Slipperfields Conference Venue
  • Paartjie se verblyf: –
  • Vermaak: Matt Stafford- Live music voor seremonie
  • Vervoer: –
  • Videograaf: Dirk Moggee
  • Huwelik kontrak: Lindi Schoultz