Juan-Pierré & Chané van Deventer

STORIE:


Ons het die regte “true love” storie om te vertel…

Ons het mekaar aanvanglik min of meer 10 jaar al geken deur my suster en sy stief broer. In 2014, November het my suster en sy stief broer getrou, ook in Magoebaskloof. Daardie naweek is waar ons begin oogies maak het vir mekaar, ons het na die troue ons eie pad huis toe gevind en aangegaan met ons lewens. JP het in die Oos-kaap gebly en ek het in Limpopo gebly… Dit het soos duisende kilometers gevoel. Ons het mekaar se sel nommer gevat en vir n paar maande gesels oor die foon.

Ek het een naweek gaan kuier in Port Elizabeth vir n troue waarheen hy my genooi het en van daar af was ons altwee smoor verlief!! Ek was soos n klein dogterjie wat opgewonde was oor n speelding.

My kontrak het verval by die werk waar ek gewerk het en ek moes speodig ander werk soek.

Ek het vir alles en enige iets begin aansoek doen… In die Oos-kaap. Dieselfde naweek wat ek gaan kuier het, het ek ook uit gevind dat ek werk gekry het in Port Elizabeth. Ek het n maand later sak en pak voor sy deur gestaan, hy het my oop arms onvang. Ons was gekuis vir 5 jaar voor hy my uiteindelik gevra het om te trou tussen olifante in Knysna op 16 Desember 2014.

Ons is n regte “POWER COUPLE”! Ons is doen ALLES saam.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190351


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Hannah’s collection
  • Dekor: Chosen events
  • Fotograaf: MORE photography
  • Grimering: Jonel erasmus
  • Hare: Jonel Erasmus
  • Huweliksbevestiger: Shalom kerk
  • Juweliersware: Lovisa
  • Koördineerder: Chosen events
  • Platejoggie: Sound master
  • Skoene: Aldo
  • Strooimeisie-rokke: Gelique
  • Trourok: Kelly mae bespoke
  • Venue: Eden’s Gate
  • Paartjie se verblyf: Herb cottage
  • Huwelik kontrak: Hall attorneys
  • Wittebrood plek: Thailand – Flight center