Juan & Sandy Van Schalkwyk

STORIE:


Ons het begin as twee verskillende mense. Ek was besig met studies vir onderwys omdat ek n passie het vir kinders en hy was baie passievol oor karre. Ons eerste date was n karwas want die volgende dag was n groot kar skou en hy wou tyd vir my maak in sy besige skudiele. Op die ou end deel ek sy passie vir karre en swaai saam hom n tool of twee en hy help my met my passie merk werk wat huis toe kom elke tweede aand… Ons vul mekaar daagliks aan… Waar hy impulsief dink is ek die een wat deur dink… Waar ek sal huiwer sal hy moet in praat en opsies gee om minder te probeer huiwer. Hy het die verlowing so mooi beplan saam my wonderlike ouers en my wonderlike skoonma. Deur dik en dun is ons al meer male, deur finansies wat amper gemaak het dat ons nie kon trou nie (sou ek voor die hof staan en trou ook kies) het ons dit gemaak. Uit eindelik is ek ook deel van die mal Van Schalkwyk’s.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190388


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Deur Rustic Rok verskaf
  • Bruidegom-pak: Parktown stores
  • Dekor: Deur Rustic Rock verskaf
  • Fotograaf: Lood Goosen
  • Gaste Geskenke: Ons self
  • Grimering: Jana
  • Hare: Madelein
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Johan
  • Juweliersware: NWJ
  • Trouring: NWJ
  • Troukoek: Charlotte van lotties creations
  • Koördineerder: Rustic Rock
  • Musiek: Deur Rustic Rock
  • Skoene: Mr Price
  • Strooimeisie-rokke: Bellissimo bridal hire
  • Trourok: Whimsical Bridal HIre
  • Venue: Rustic Rock
  • Paartjie se verblyf: Dancing Ducks