Juandré & Charisa Reid

STORIE:


My gunsteling oomblik was tydens die onthaal, om net rond te kyk en te dink dat al hierdie mense hier is omdat hulle ons lief het en ondersteun, en net baie gelukkig voel dat almal bymekaar gekom het en almal hier saam met ons, ons groot dag kon gevier het.

Nog Een van my gunsteling oomblike was dat my pa my die eerste keer in n trourok gesien sien het en dat ek my man by die altaar sien staan ​​en wag dat ek saam met my pa in die paadjie afstap. My man het trane in sy oë gekry toe hy my vir die eerste keer gesien het. Ons decor was vreeslik mooi en My man pa en swaer het vreeslik baie mooi gespeech. Almal het hulle self vreeslik baie geniet en die dag soo spesiaal gemaak saam ons. Ons kon nie vir n beter trou dag gevra het nie dit was perfek. En ons wil baie dankie se aan ons venue hulle het n puik werk gedoen en die fotograwe ook. Ons wil baie dankie se vir almal wat ons spesiale dag saam ons gedeel het. Dit was wonderlik.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190272


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Fotograwe:  Anita & Arnold Bester
  • Venue: Purple crystal wedding and function