Kevin & Jessica Venter

STORIE:


My naam is Jessica. Ons was getroude die jaar in April op die 27st op Freedom day. Hehe waar my man se freedom so bietjie weg gevat word. Maar agg wat hy mind nie ek hoop… . My wonderlike man is Kevin en ons is die Venters. Ons foto graaf was Tiaan skinner van Colorburst photography .Die naam van ons venue was Batterboys. N ongelooflike mooi plek met die mees wonderlikste staf..

Dit was n sprokies troue. Niks te fancy nie. Maar tog ongelooflik mooi. Tema was duck egg blue en grys. Ons het 6 groomsmen gehad en 6 bridesmaids.  My tweeling sussie het ons bruidsmeisies se hare gedoen. Christine kirkcaldy.. make up het n vriendin Marianda gedoen( ladies first beauty clinic ). Blomme en decor was Henriette  van Hetta’s decor.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190174


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Fotograaf:  Colorburst photography