Kobus & Belinda Erasmus

STORIE:


My droom troue

So het 28 September 2019 ook vir my en Kobus aangebreek na 10 jaar, waaroor ons gedroom het.

Ek word die oggend wakker by 30 On Whites met vlinders in my maag, ek kan nou nie meer wag nie. Na ‘n heerlike ontbyt saam met my twee strooimeisies en die mooiste briefie van my droom man, staan ons nader aan die kamer en die dames begin arriveer vir ons hare en grimering

My strooimeisies is engeltjies van bo toe ons my trourok aan het verander die vlinders na masiewe motte, ek kan nou nie meer wag nie.

Dis foto’s hier en foto’s daar voor ek my kom kry ry ons in n geel ”Hippy” Volkswagen kombi na Leopards and lace toe. Ons trou lokaal is gras groen, ‘n heerlike platteland se troue in die hartjie van die stad, alles is perfek. Voor die kerk staan my Pa gereed met oe wat blink.

Sagte viool musiek van Lindsey Stirling (the greatest showman) begin speel en die kerkdeur gaan oop . ‘n Rooi tapyt met wit roosblare lei my na die preekstoel. Daar staan my droomman ek hoor en sien niks anders as sy mooi glimlag en daardie diep dumpels.

Dominee se boodskap gaan oor dat ‘n drie dubbele tou nie breek nie, ek, jy en God.

Ons voorgereg was keurig buite uitgestal, ‘n heerlike vingerete, worsies, pasteie, melktertjies, koeksisters en wat nog.

Ons klein intieme troue was perfek , hout tafels met proteas en rose, orals het my kleurskema deur gekom, burgundy, navy blou, pienk en groen. ‘n Heerlike boere ete is afgesluit met my 3 laag troukoek van red velvet, vanilla en sjokolade wat ook gedien het as nagereg .

Met n heerlike aand van dans en kuier met die familie en vriende het die tyd net vinnig gevlieg

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190471


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Leopards & Lace
  • Bruidegom-pak: Allan Robb Jewellers
  • Dekor: Leopards & Lace
  • Fotograaf: Sune Ferreira lifestyle & wedding photogropher
  • Gaste Geskenke: Umpa Lumpa Photobooth
  • Grimering: Jeakita Holder Makeup artist
  • Hare: Lana Wiltshire
  • Huweliksbevestiger: Ds Elize Stander
  • Juweliersware: Allan Robb Jewwellers
  • Trouring: Allan Robb Jewellers
  • Troukoek: Lekkerbek Tuisgebak
  • Platejoggie: Platinum Sounds
  • Trourok: Leehra Bridal
  • Venue: Leopards & Lace
  • Paartjie se verblyf: Leopards & Lace
  • Huwelik kontrak: Mcintyre van der post law firm
  • Wittebrood plek: Sedgefield