Louis & Clarissa Nel

STORIE:


Ons het in 2013 ontmoet toe ek n student was in Aliwal Noord. Dit was “love at first site”. Toe in 2015 het ons verloof geraak. Ons wou nie dadelik trou nie totdat ons altwee standvastig was. 4 jaar later toe trou ons op die 13de April in Aliwal Noord. Vir ons was dit die beste dag van ons lewe want net die naastes was daar gewees. Wat spesiaal was in die kerk is waar die dominee eers die ringe inseen voor ons dit vir mekaar gee. Dit was regtig n heerlike troue, almal het lekker gekuier en die kos was heerlik. Ons het soveel as moontelik self probeer doen om n geldjie te spaar. Alles het vlot verloop. Volgende jaar is ons al 7jaar saam… and still going strong.. ❤

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190176


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


  • Diensverskaffers
  • Rok – DK Bridal Bloemfontein
  • Juwele – American Swiss
  • Fotograaf – MDUP Photography
  • Hare en grimering – Million Faces
  • Blomme – Anet Troskie
  • Hangers en japonne – Help n bruidjie
  • Kos – Debbie Stephenson