Louis & Lara Slabbert

STORIE:


Ons het nie dadelik geweet waar ons gaan trou nie. Al wat ons geweet het was, dit moes n moderne troue gewees het met mooi tuine. Ons wou glad nie n plaas atmosfeer troue gehad het nie omdat ons albei groot geword het op n plaas en steeds op n plaas woon. Toe ons verloof geraak het, het my pa se een voorman ons van sy stiefpa se pragtige plek vertel. Ons het toe n afspraak gemaak en na diè plek gaan kyk. Toe ons die eerste keer by Memoire in ry het ek geweet die gaan my droom troue wees en dit is die plek waar ons albei wil trou. Ons het nie eers verder na ander plekke gesoek nie. Memoire was diè plek vir my droom troue.

Die diens van Memoire was puik. Hulle het alles vir ons gedoen van die blomme, dekor,troukoek tot die verblyf reelings van die gaste. Ek was nog nooit so beïndruk met n plek nie. Baie dankie Memoire.

Alles het perfek uitgewerk op ons troudag, van die kos, blomme en dekor, troukoek, die pragtige tuine en fonteine en dan die uitstekende diens van memoire en hul personeel. Op die dag het alles sonder enige drama verloop. Die mense het so lekker gekuier en kon nie uitgepraat raak oor hierdie pragtige venue en die smaaklike kos nie. Dit was voorwaar ons perfekte troue en mooiste dag. Enige bruid se droom troue.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190151


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Fotograaf: In Abundance Photography
  • Venue: Memoire wedding and function venue
  • Blomme en dekor: Language of Flowers
  • Troukoek: Memoire
  • Trou video: Rindi Swan
  • Makeup: Candi Makeup ( Sigi)
  • Hare: Candi Makeup ( Zahnè).
  • Rok: Michael Bezuidenhout