Lucien & Cherise Myburg

STORIE:


NA TIEN JAAR HET ONS BESLUIT OM UITEINDELIK ONS “HAPPILY EVER AFTER” TE HE. ONS HET BESLUIT ONS SOEK ‘N TROUE WAT WARM ROMANTIES EN EG AAN ONS TWEE IS. ONS HET DIE PERFEKSTE MENGSEL GEHAD VAN FAMILIE, VRIENDE MET N MAGDOM VAN LIEFDE. ONS BENADERING AAN ONS DEKOR WAS SIMPLISTIES EN NATUURLIK, WAT AFGEROND WAS MET ROMANTIESE BELIGTING.

CASALINGA RISTORANTE WAS “LOVE AT FIRST SIGHT”
ALLES WAARNA ONS OPSOEK WAS HET CASALINGA AAN GEBIED. DIE BYSTAND VAN HUL PERSONEEL WAS UITSTEKEND EN HET GEHELP OM DIE DAG VLOT TE LAAT VERLOOP.

N VERYSTE VIR ONS WAS OM GASTE BY ONS GROOT DAG TE HE WAT WAARDE IN ONS LEWENS DRA, WAT ‘N ROL VORENTOE IN ONS LEWENS GAAN BYDRA. N VERRASSING OP ONS GROOT DAG WAS ONS ONGELOOFLIKE SPYSKAART WAARVOOR CASALINGA NATUURLIK BEKEND VOOR IS.

ONS GROOT DAG WAS UIT EN UIT PERFEK IN ONS OE.

AS ‘N JONG MEISIE DROOM MENS OOR DIE GROOTSE DAG VAN JOU LEWE. DIE HELE DAG SE ERVARINGE, ONDER ANDERE MY ROK HET IEDER EN ELKE VERWAGTING OORSKRY. ‘N GROOT VOORDEEL VAN ONS GEVOLG WAS DAT DIE STROOIJONKERS ABSOLUUT ENIGE IETS SOU DOEN OM DIE BRUIDEGOM SE DAG MAKLIKER TE MAAK VIR HOM, AL WAS DIT OM TROUKOEK ROND TE RY, BLOMME OP TE HANG OF OM ‘N KITSKOS SESSIE IN TE WERK. IETS UNIEK VAN DIE BRUID SE GEVOLG WAS DAT DIE “MAID OF HONOUR” MY HAAR EN GRIMEER KUNSTENAAR IS. HY IS OOK ONGELOOFLIK SPESIAAL AANGESIEN ONS AL 13 JAAR BESTE VRIENDE IS. EEN VAN DIE HOOGTE PUNTE VAN ONS TROUDAG WAS DAT MY MA MY KON AFGEE AAN MY MAN.

‘N MENS LEES ALTYD VAN VERHALE VAN SPROKIES TROUES EN ONS HET DIE VOORREG GEHAD OM ONS EIE SPROKIES TROUE TE KON HE.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190437


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: MADELEEN MULLER
  • Bruidegom-pak: EUROSUIT
  • Dekor: MADELEEN MULLER
  • Fotograaf: RDK PHOTOGRAPHY
  • Gaste Geskenke: KRISPY KREME
  • Grimering: FDK STYLING
  • Hare: FDK STYLING
  • Huweliksbevestiger: PASTOOR ANTONIE NORTJE
  • Juweliersware: BMC FINE JEWELLERY
  • Trouring: BMC FINE JEWELLERY
  • Troukoek: ANDRA NEL
  • Koördineerder: EMILIA ALEXANDER (CASALINGA)
  • Platejoggie: MARK LOURENS
  • Skoene: STEVE MADDON
  • Skryfbehoeftes: ROHAN KRUGER
  • Strooimeisie-rokke: ANDRA NEL
  • Trourok: TIENIE BOSHOFF COUTURE
  • Venue: CASALINGA RISTORANTE ITALIANO
  • Paartjie se verblyf: CASALINGA RISTORANTE ITALIANO
  • Videograaf: RISHANDE VAN DER MERWE
  • Huwelik kontrak: HANSEN INC ATTORNEYS
  • Wittebrood plek: THAILAND – ANDAMAN WHITE BEACH RESORT & SPA