Marius & Karla-Mari van Dyk

STORIE:


Ons het ontmoet in Ellisras in 2018. Marius was op pad Ladismith (wes-kaap) toe en ek het in Richardsbaai gebly. Ons verhouding het net geblom van die oomblik wat ons ontmoet het. Na 3 maande van ver vry en baie travel het hy my gevra om sy vrou te wees op ‘n koppie van ‘n berg op hulle olyfplaas onder ‘n vol maan. Dis was so special en my ring? ‘n “O” ring, niks kom meer perfek vir my gewees het nie. Ons het op ‘n datum besluit en so het alles net in plek geval. Ons het getrou op ‘n plaas in Ladismith en alles was perfek.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190354


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Koester boutiques
  • Bruidegom-pak: Edgar’s
  • Dekor: Serendipity, Oaksrest vineyards
  • Fotograaf: Lynelle Pienaar photography
  • Gaste Geskenke: Serendipity
  • Grimering: Chere dawson
  • Hare: Chere dawson
  • Huurdienste: Oaksrest vineyards
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Wikus Venter
  • Juweliersware: Pandora, erfstukke
  • Trouring: Titanium studios
  • Troukoek: Just Cakes
  • Musiek: DJ Tjoppie
  • Platejoggie: DJ Tjoppie
  • Skoene: Plaasmeisie
  • Skryfbehoeftes: Serendipity
  • Strooimeisie-rokke: Truworths
  • Trourok: Meliza
  • Venue: Oaksrest vineyards
  • Paartjie se verblyf: Oaksrest vineyards