Marius & Marinda van der Walt

STORIE:


Met ons naaste mense om ons, op die duine van die Weskus (baie ver van die huis af) het ons droomdag perfek by mekaar gekom. Die dag was nie net perfek oor ons met mekaar trou nie, maar ook omdat die Skepper van die heelal gesorg het vir die perfekte weer. Dit was sigbaar hoe die Here sy seën op ons neer gestort het en hoe Hy ons dag goedkeur.

Ons gaste het die hele naweek saam met ons spandeer. Ons het die naweek af geskop met ‘n pizza aand en heerlik saam met almal gekuier.
Die troudag het baie mooi verloop. Almal was vroeg al op die strand met die sand tussen hulle tone en die koue water oor hul voete. Daarna het die lot die area van Yzerfontein en Darling gaan explore terwyl ons die venue reg gekry het en ek regmaak. Dit was so lekker om almal se te hoor van wat hulle als aangevang het.

Die seremonie was emotioneel van begin tot einde. Die boodskap, die beloftes, die “worship” oomblikke, en die ruil van ringe was als baie spesiaal!

Die onthaal area was so mooi opgemaak! Die dekor en blomme het stunning gelyk! Als was ‘n “rustic” tema en elke detail het so mooi by mekaar gekom! Die vrou wat my blomme gedoen het was briljant! Ek kon nie vir beter vra nie. Die onthaal self was fantasties! Ons het probeer wegbreek van trou tradisies af en het ding bietjie anders gedoen – EN ONS HET DIT GELOVE!!

Die dag het te kort gevoel maar ons is dankbaar dat ons dit met ons naastes kon deel en dat alles so mooi af geloop het. My hart loop oor!

Baie van ons diensverskaffers is vriende en familie van ons. ‘n Spesiale dankie aan Dawid Niewoudt van Cedar Wines wat vir ons ‘n baie goeie prys gegee het op die Vonkelwyn en Wyn wat ons op die troue gehad het.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190064


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Suzette Kriel
  • Dekor: Lee co Wedding Accessories (Georgene Pretorius)
  • Fotograaf: Grootdors Produksies
  • Gaste Geskenke: Darling slaghuis en Suzette Kriel
  • Grimering: Andrea Vugarellis
  • Hare: Coleen van Cutting Crew in Yzerfontein
  • Huurdienste: The Little Rustic Place
  • Huweliksbevestiger: Ian Pretorius
  • Trouring: Kevin Schnetler
  • Troukoek: Ryan Chapman
  • Koördineerder: Tying Knots
  • Musiek: Christiaan Baartman
  • Platejoggie: Christiaan Baartman
  • Skoene: Hairvines
  • Skryfbehoeftes: Lesley Bayman
  • Trourok: Bride ‘n Co
  • Venue: Strandkombuis
  • Paartjie se verblyf: Strandkombuis
  • Vermaak: Christiaan Baartman
  • Videograaf: Grootdors Produksies
  • Huwelik kontrak: Nicole Alberts – MC van den Berg
  • Wittebrood plek: Seychelles