Marius & Natasha Stoltz

STORIE:


Ons spesiale dag het afgespeel op die pragtige Florence guest farm and wedding venue, Chrissiesmeer. ‘n Naweektroue was ‘n moet! Ons #stoltzopskop het al Vrydagaand afgeskop met ‘n ‘spitbraai’ saam met al ons gaste om die kampvuur, ‘n naweek kuier wat ons Sondag afgesluit het met ‘n afsien ontbyt voordat ons vertrek het na ons wittebrood op Mauritius.

Ons eerste ontmoeting was op ‘n double date, en nee, ons was nie mekaar se date nie.

Kort daarna gaan duik ons saam ‘n groep vriende in Sodwana, waar die tekens meer duidelik word en die noodlot ingryp. Sonder dat ons dit beplan, besef ons dat die moontlikheid van iets spesiaal bestaan.
Die volgende 3 maande word gevul deur baie koffie dates, waar ons agterkom dat ons ‘n liefde vir reis, kamp en veral die natuur deel. Kort voor lank beplan ons, ons eerste vakansie saam. Ons laai Houtie, ons geliefde “Landy”, en pak met baie opgewondenheid die lang pad aan vir ‘n 3 weke lange roadtrip deur Namibië.

Dit was maar net die begin van vele avonture saam. Een van die avonture wat gevolg het, was ‘n vinnige wegbreek na Mabua Sehube, in Botswana gedurende December 2018. Dis hier twee jaar later, tydens ons ideale vakansie, kamp in die bos saam met Houtie, waar Marius die groot vraag vra, en uiteindelik sy reismaat vir die lewe kry!

Saterdag, 31 Augustus 2019, die dag wat ek vir altyd sal koester en onthou. Ons pragtige olyftema troue net soos ons dit beplan en gedroom het. Ons het die oggend begin met n sjampanje ontbyt gevolg deur grimering en hare voordat Marius die klokke gelui het en ek op die balkon uitegestap het vir die eerste sig van sy nuwe bruid. Ons het tydens ons seromonie twee Olyfbome saam met ons ouers water gegee en ook later op die venue geplant. Dit was net die begin van ons oud word saam, mag ons vir altyd en ewig mekaar se beste vriende bly, mekaar altyd die hof maak, altyd hande vashou, en belangrikste Hom as ons rigtingwyser volg.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190377


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Flowerbox
  • Bruidegom-pak: iTaylor
  • Dekor: Florence Guest Farm and Wedding venue
  • Fotograaf: Johann Bekker Photography
  • Gaste Geskenke: Self gedoen
  • Grimering: Tamaryn Pretorius Make-up and Hair
  • Hare: Tamaryn Pretorius Make-up and Hair
  • Huweliksbevestiger: Dr Marina Strydom
  • Juweliersware: Geskenk van my Ma
  • Trouring: Poggenpoel
  • Troukoek: Lita Regenass
  • Musiek: Voilaviolinduo
  • Platejoggie: Armstrong Sound and Entertainment
  • Skoene: Call it spring en Aldo
  • Skryfbehoeftes: MU Studio
  • Strooimeisie-rokke: Gelique couture en Forever New
  • Tente: Florence Guest Farm and Wedding venue
  • Trourok: Bridal Manor
  • Venue: Florence Guest Farm and Wedding venue
  • Paartjie se verblyf: Florence Guest Farm and Wedding venue
  • Vervoer: Ons eie Land Rover defender
  • Videograaf: Johann Bekker Photography
  • Wittebrood plek: Mauritius