Maryna & MJ Lourens

STORIE:


7jaar terug in ‘n klein dorpie in die platteland op die regte tyd, regte plek het ek en jy mekaar gesien, min wetend dat ons 7jaar later ‘n belofte aan ons Hemelse Vader sou maak, sonder ‘n woord- net een kyk het ons harte mekaar gekies om vir altyd saam te wees. Eers 2 maande later het ons mekaar ontmoet buite die vinnige smile en oog kontak wat ons gedeel het vir ‘n split sekonde, ‘n split sekonde wat ons hele mens wees verander het.

28 September 2019 was die mooiste dag van ons lewens- dit heg soveel sentimenteel aan ons liefde vir mekaar, ons word in eg gebind deur die mooiste boodskap van God.

Als was perfek! Die kyk wat ons gedeel het daai oomblik toe ek in die kerk in stap, die hele wêreld het om ons stil gestaan en skielik het dit nie meer oor die gaste, blomme, rok of enige iets anders gegaan nie, maar oor die mooiste oomblik ‘ons’. Die trots in sy oë- die respek in myne en dadelik kan ons nie wag om ons huwelikspad te begin stap nie.

Ek het nooit ooit gedink dis hoe dit voel om onvoorwaardelik lief te hê nie, sonder vrees en twyfel te lewe, nooit gedink dis moontlik dat twee mense so lief vir mekaar kan wees nie.

28 September 2019 is die helderste dag met die mooiste kleure in gekleur in ons huweliks boekie.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190194


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Blomme: Charmaine du Preez
  • Bruidegom-pak: Plaza Johannesburg
  • Dekor: MNE Verhurings
  • Fotograaf: Jenny P Studio
  • Gaste Geskenke: Self
  • Grimering: Elaine Bezuidenhout
  • Hare: Absolute Hair
  • Huurdienste: MNE verhuurings
  • Huweliksbevestiger: Ernest Potgieter
  • Juweliersware: Truworths
  • Trouring: Ingalore Jewellery
  • Troukoek: Ronel Facondini Keuler
  • Koördineerder: Self
  • Musiek: DJ Andrew
  • Platejoggie: DJ Andrew
  • Skoene: Truworths
  • Strooimeisie-rokke: Belinda Newcastle
  • Trourok: Diaan Daniels
  • Venue: Henbase Lodge
  • Paartjie se verblyf: Henbase Lodge
  • Vermaak: Spectacular Event
  • Vervoer: Stucky Motors