Massÿn & Vera Harmse

STORIE:


Ek en Massÿn is nou al vir 5 jaar saam. Waar ons ontmoet het op die Landbou weekblad se Opsitkers.  Ons was Maart laasjaar oorsee vir vriende van ons se troue in Bali. Oppad terug het ons ‘n paar aande in Hong Kong oornag waar hy die groot vraag gevra het.  Dit was ‘n pragtige herfsdag, my grootste bekommer vir die troue was die weer.  Dit het die hele week van my troue gereën en my senuwees was klaar.  Die aand voor my troue het dit so hard gereën die hele nag dat my trourok en alles moes in die kar slaap toe ons by die verblyf kom.  Ek het net gedink met al die reën hoe gaan dit Saterdag ‘n sonskyndag wees?  Maar die oggend van my troue het ek my sussie gevra om uit te loer om te kyk hoe die weer was.  Ek kon dit nie glo toe sy vir my se die son skyn en daar is nie ‘n wolk in die lug nie. Ek was so bly! Ons het by Oakfield getrou buite Johannesburg.  Ek het net na die een plek gekyk en geweet dis waar ons gaan trou.  Met hulle pragtige tuine en landskap was die voormalige melkeryplaas die plek vir ons. Die groot dag het darem vreeslik vinnig gegaan, daar was hier en daar ‘n paar probleme. Maar met ‘n ongelooflike ma wat ek het was dit sommer vinnig uitgesorteer. My hart was rustig as my ma naby was.  Byvoorbeeld my heerlike wortel troukoek het in die vervoer bietjie skade op die kante op gedoen maar was vining mooi gemaak met vars blomme. Dit was ‘n ongelooflike dag saam met geliefdes en familie. Omtrent 100 gaste en so 25 kinders. Ek en my pa het met ‘n perdekoets aangery gekom na die kerkie.  Ons wittebrood was een vir die boeke.  Met my en Massÿn se liefde vir geskiedenis en die tweede wêreld oorlog was ons Duitsland toe. Vir twee weke het ons die dorpe Berlyn, Munich en die Beierse Alpe verken. Ons is bitter gelukkig en met ons nuwe huise is ons heeldaags besig om dit ons eie te maak.  Dit is ‘n vreeslike opwindende tyd in ons lewe. En dan hopelik in die nadere toekoms sal daar kleinvoetjies wees.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190278


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Venue: Oakfield Farm
  • Decor: Magnifique Floral Art
  • Blomme: Magnifique Floral Art
  • Fotograaf:  LORA Photography
  • Hare: La Rouchelle’s Studio
  • Make – up: La Rouchelle’s Studio
  • Rok: The Bridal House
  • Strooimeisie rokke: Bride & Co
  • Bruidegomspak: Coccy’s
  • Musician Chapel: Stephan Gericke
  • DJ / Band Reception: Cream Cheese
  • Photobooth: Moose Booth