Mc & Luchelle Weideman

STORIE:


Ons dag was verseker iets van die buite aard.

Ons tema was bohemian en my ma het regtig alles gedoen om dit perfek te maak . Die een dag wat ons vir almal kon wys wie en wat ons is . Aards , blomme , wild en selfs n soetigheid ook !

Die serimonie was binne in die bos , met velle en droomvangers . Matte , blomme , hout stoele van verskillende stelle .

Ons het almal op n mooi dam uitgekyk met bome langsaan en agter .

Die onthaal was die mooiste , my tafels was ook hout met sagte Navy blou , Plum Pers en Swart runners . Kopbene van wilde diere , swart kerse met roosgoud kandelare . Blomme was ook uit die aard , meeste van nederland ingevoer . Deur Hennelie , my niggie . Haar winkel is die blommemark in middelburg Mpumalanga langs die Voelpark .

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190180


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Fotograaf:  Arline’s Foto and Video
  • Platejoggie: V&E Entertainment
  • Blomme:  Hennelie Venue
  • Venue:  Fleur de lys Guest Farm
  • Grimering:  Hoedspruit Make Up
  • Hare:  Lucy Fletcher Jooste Hare en Salon Elements
  • Trourok: Hoedspruit Rok – Willet designs Couture