McGivern & Chantal Plaatjies

STORIE:


16 Februarie 2019 is een van die mooiste dae in ons lewens. Die dag waarop ons besluit het om meer as net “boyfriend” en “girlfriend” te wees. Met liefde en ondersteuning van familie, vriende en naasbestaandes was ons trou dag n reuse sukses. Ons kleur skema was mauve. Hierdie kleur ontlok n gevoel van reinheid en toewyding. Ń liefdevolle dag op Surval Boutique Olive Estate met beide kerk en onthaal. Een van ons hoogtepunte vir die dag was ons foto sessie met die olifante op Buffelsdrift Game Lodge. Ons is ń jong paartjie wat nog baie leer, elke dag saam.Ons was bevoorreg om deur Ons eie Pa getrou te word Pastoor John Plaatjies

Ons het gebruik gemaak van Lien Fotografie
n plaaslike fotograaf hier in Oudtshoorn
Paul amas ons Mc van House of entertainment
En DJ slide was verantwoordelik vir die vermaak van die mense tydens die onthaal

Dit was voorwaarlik n besonderse dag en alles het seepglad verloop

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190279


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • A