Melisa & Jp Tredoux

STORIE:


Die aand voor ons troue, was net n heerlike aand wat net vol ontspanning en glimlaggies was… maar moet nie vergeet van die die sinuwee wat op hol was nie. Ek en my man was in n gaste huis in aparte huisies. Jp en die mans was heelwat op n spontane avontuur. Hulle het gebraai en sommer net baljaar in die reen. Ons meisies het flieks gekyk, gesing en net lekker gesels en gelag. Dit kan ek se het baie gehelp vir die sinuwee gevoel want ek weet ons vrouens kan baie vinnig sinuweeagtig raak…

Die dag van die troue breek aan… Vroeg oggend op en amper heelwat in trane van blydskap. Ons begin die dag met almal se naêls, hare en so gaan ons oor na grimeering.Die tyd stap tog te vinnig aan en so het dit aangebreek vir my om my aanstaande man by die kansel te gaan ontmoet en wat n eer dit was toe my pa my loop na die kansel. Die trane wat van my ma en pa se wange gerol het van blydskap, het my gese hulle is trotse ouers. So is ons getroud en daardie gevoel wat jy kry van wanneer julle as n getroude paartjie wegloop is onbeskryflik.

Ons as getroudes se eerste foto sessie, dit is iets wat ek nooit sal vergeet nie. Dit was die mees romantieste ooit. Ons kon regtig die energie tussen ons voel van die liefde wat ons vir mekaar het😍. Ons eerste dans❤ was ongelooflik, my man dans nie, maar die aand van ons troue het ek soos n prinsess gevoel. Die “butterflies” wat ek in my maag gevoel het, die blydskap en daardie verlief gevoel!

Wat meer kan ek sê van ons troue, dit was FANTASTIES!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190498


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Bunches for Africa
  • Bruidegom-pak: Mr Suite Hire
  • Dekor: Karmanel Venue
  • Fotograaf: Debbie Photography
  • Grimering: YDP Health and Beauty
  • Hare: YDP Health and Beauty
  • Huweliksbevestiger: DS Samson
  • Juweliersware: NWJ
  • Trouring: NWJ
  • Troukoek: Mark Hart
  • Musiek: Plug and Play
  • Strooimeisie-rokke: Michelle Keun at Fasion Stack
  • Trourok: Anja Snyman at Skylah Design
  • Venue: Karmanel Venue
  • Paartjie se verblyf: New Hunters Moon
  • Huwelik kontrak: Mostert & Vernote