Michael & Karla Dobrowsky

STORIE:


Ons troue het plaasgevind op 10 Augustus 2019. n Dag wat geen een sal vergeet.

Ons het dit gehou te Blue Barn Oos Londen,Oos Kaap. Stephanie was ongelooflik,sy en haar span het gesorg dat alles vlot verloop.

Wanneer ek terug dink na ons trou dag dink ek beslis terug na n dag waar twee mense wat al n paar sakke sout saam opgeeet het een geword het. Twee beste vriende wat na baie besef het sonder mekaar is hulle niks.

Ons het n sanger gehad wat ons gaste vermaak het by die Harvest Table. Na ons fotos het gaste regemaak vir toesprake. In die saal het ons wit tafel doeke met swart,goud en groen gehad. Kandelaar wat uit die dak hang,liggies wat alles sag gemaak het. N ongelooflike 3 lae wit koek, n gedagte tafel waar ons kon terug dink aan oumas en oupas,fantastiese vingerhappie nageregte. Dit was n aand waar vriende en familie werklik weer bymekaar kon uitkom. Waar twee families een geword het. So kom n ongelooflike dag tot n einde,n dag wat gevul was met liefde en vreugde.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190109


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Venue: The blue Barn
  • Hare: Tano Soloms
  • Make up: desire
  • Fotos: Banie se Lens en Ludi
  • Rok: Bridal Emporium Bloemfontein
  • Kos: The Blue Barn
  • Blomme: Wildflower
  • Stoele en eetgerei: ZAD hiring OL
  • Sanger:  Jason Gladwin
  • Ringe : Carins juwele Bloemfontein