Milandri & Leon Rossouw

STORIE:


‘n Mens kies nie wanneer jy verlief raak en op wie jy verlief raak nie.  Liefde kom wanneer jy dit die minste verwag.  Om met my man te kon trou, was seker die beste dag van my lewe.  Alles het soos n puzzel, so mooi, in mekaar geval.  Al die beplanning, idees, tyd, geduld en moedeloosheid het tot n wonderlike dag gelei.

Die oggend van die troue was ek so rustig gewees, want ek het geweet dat ek die regte besluit gemaak het.  Die oomblik toe die kapel se deure oop gaan was ek 110% gefokus op die wonderlike man wat voor die kansel staan, snik soos hy huil. Die dag het nie so vinnig verby gegaan soos baie mense vir my gesê het nie. Ek het elke oomblik ingeneem. Die toesprake, elke persoon se lag, trane en gebede. Iets so kleins en simpel soos die reuk van jou blomme voor jy die kapel instap is net n manier om jou van die “high” af te bring dat die die wonderlikste realiteit is.

Ons eerste dans as getroude paar was nie ge-oefen of beplan nie.  My pa en dogter dans was vir my so spesiaal. Ek het my beste probeer om nie te huil nie, maar n pappa het net n manier wat hy jou druk om op sy manier te laat weet dat hy trots is op jou vir die vrou wat jy word.  As ek vandag terug kyk sou ek absoluut NIKS verander van my groot dag nie en ek kan met alle eerlikheid se dat niks verkeerd verloop het nie

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190001


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Caroline Steyn
  • Bruidegom-pak: Smart Guy – Centurion
  • Dekor: Caroline Steyn
  • Fotograaf: Vito Wedding photography
  • Gaste Geskenke: Jampie Muller & Leon Rossouw self gemaak
  • Grimering: Cloe & Co Makeup and Airbrush Artist
  • Hare: Geraldine Coetzee
  • Huweliksbevestiger: Jacques Britz
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: NWJ
  • Troukoek: All about cake by Zeelandia Phaal
  • Koördineerder: Bailey
  • Musiek: Sound Worxs
  • Platejoggie: Nicolaas
  • Skoene: Woolworths
  • Skryfbehoeftes: Lilly.co
  • Strooimeisie-rokke: Gelique
  • Trourok: Tres Jolie
  • Venue: Tres Jolie wedding and venue function
  • Huwelik kontrak: GELDENHUYS BOTHA INC.